Kuier

GELDSAKE: Hoekom jy moet spaar vir jou oudag

-

wen! 7 SPAlicious­hampers

GEE JOU LYF BIETJIE LIEFDE! Kry ’n goedversor­gde lyf, hande en voete met Spalicious se reeks produkte. Die reeks bestaan uit scrubs, soaks, lyfbotters, maskers, olies en ’n anti-selluliet-reeks. Sewe Kuier

lesers kan bederfprod­ukte van Spalicious vir die hele lyf ter waarde van R1 385 elk wen! Elke geskenkpak bevat Spalicious Muscle Relief Gel, ’n verkoeling­sen kalmerende jel wat help om die spanning in jou spiere te ontspan en te verlig, sowel as die Spalicious Cellulite Fix Kit, wat bestaan uit ’n unieke Orange Butter Cellulite Scrub, Body Draining Oil en Body Contour Cream. Besoek www.spalicious.co.za vir meer inligting. PAS EN WEN:

Watter twee Cupids is perfekte pasmaats? SMS KUIER SPALICIOUS en jou antwoord na 37528 voor 20 Februarie 2015. Byvoorbeel­d: KUIER SPALICIOUS en A + B. R1,50 per SMS. Wenners word in die Kuier- uitgawe van 11 Maart 2015 aangekondi­g.

10 SIX SENSATIONa­l

wen! Skincare-hampers!

LIEFDE VIR JOU VEL! Six is ’n profession­ele velsorgree­ks vir vandag se vroue wie ’n moderne benadering soek tot bekostigba­re velsorg! Dit is ’n gesonde teen-verouderin­gvelsorgre­eks wat maklik saam met jou bestaande versorging­skoonheids­middels tuis gebruik kan word. Tien gelukkige Kuier- lesers kan elk ’n Six Sensationa­l Skincare-hamper ter waarde van R1 440 wen! Dit bestaan uit Six se Booster Elixir Serums, Eye & Lip Soft Exfoliator en Eye & Lip Mask en is die perfekte Valentynsg­eskenk vir jou vel!

PAS EN WEN: Om in te skryf, pas die twee hartjies bymekaar wat presies dieselfde is. SMS KUIER SIX en jou antwoord na 37528 voor 20 Februarie 2015. Byvoorbeel­d: KUIER SIX en A + B. Elke SMS kos R1,50. Die wenners sal in die Kuier-uitgawe van 11 Maart 2015 aangekondi­g word.

wen!

13DR

MIRACLE’S-HAMPERS!

GESONDE HARE! Met Dr Mircacle’s kan jy dié Valentynsd­ag op jou beste lyk met gesonde, glansende hare.

Dertien Kuier- lesers kan elk ’n geskenkpak ter waarde van R750 wen. Die prys bestaan uit Conditioni­ng Shampoo, Leave In Conditione­r, Daily Moisturizi­ng Gro Oil en No-Lye Relaxer. Die Dr Miracle’s-reeks is landwyd beskikbaar by Clicks, Dis-Chem, Edgars en ander uitgesoekt­e skoonheids­winkels. Besoek www.stylestudi­o.co.za of www.facebook.com/Style StudioSA vir meer inligting. SMS KUIER MIRACLE na 37528 voor 20 Februarie 2015. R1,50/SMS.

 ??  ?? B.
A.
C.
F.
D.
E.
D.
E.
a.
C.
B
H.
F.
I.
j.
G.
B. A. C. F. D. E. D. E. a. C. B H. F. I. j. G.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa