Kuier

STERRE VOORSPEL

-

kreef

22 Junie – 23 Julie

Fokus op gebed en aksie as jy suksesvol wil wees in jou persoonlik­e sake. Daaglikse meditasie sal ook help. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu

24 Julie – 23 Aug.

Wees selfversek­erd en glo jy sal mense kan beïndruk. Handhaaf ’n positiewe houding as jy uitdagings aanpak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd

24 Aug. – 23 Sep.

Jy kan voordeel trek uit jou bereidwill­igheid om verantwoor­delikheid te aanvaar en elke geleenthei­d aan te gryp. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal

24 Sep. – 23 Okt.

Wys jy is op ’n goeie plek en aanpasbaar, want dié twee aksies kan grootliks bydra tot die sukses wat jy nou mag ervaar. Wees bereid om kompromieë aan te gaan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen

24 Okt. – 22 Nov.

Los vir eers die huistake en fokus liewer op goeie tye met jou familie. Gebruik jou stokperdji­e om geld te maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r

23 Nov. – 21 Des.

Goeie tye lê voor en jou grootste drome kan waar word. Jy kan ook aangenaam verras word met romanse. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok

22 Des. – 20 Jan.

Gee aandag aan jou gesondheid. Verbeter dit deur ontslae te raak van jou slegte gewoontes. Bly altyd positief. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer

21 Jan. – 19 Feb.

Vennootska­ppe werk goed vir jou in dié tyd, so werk saam met mense wat jou idees en menings aanvul. Jy mag dalk ook ’n nuwe romanse vind. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis

20 Feb. – 20 Maart

Pak nuwe uitdagings aan en volhard. Leer uit lesse van die verlede en moenie weer dieselfde foute maak nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram

21 Maart – 20 April

Ambisie is die beslissend­e faktor wat jou kan dryf om sukses te behaal. Vertrou jou intuïsie en beplan daarvolgen­s. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul

21 April – 21 Mei

Fokus op jou eie welstand; dit is nou die belangriks­te. Maak meer moeite met jou voorkoms en wees altyd positief. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling

22 Mei – 21 Junie

Jy sal sosiale interaksie stimuleren­d en genotvol vind. Beplan ’n trip na jou gunsteling­bestemming vir inspirasie en ’n nuwe uitkyk op die lewe. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa