Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Watter een van die vier Grand Slam-tennistoer­nooie word op klei gespeel?

2. Wat is jy as jy‘dink jy is die kat se snor’? a) Windmakeri­g b) Harig c) Ryk 3. Watter sanger, komponis en liriekskry­wer is bekend as‘Die Liedjieboe­r’?

4. Wat is die naam van die denkbeeldi­ge lyn rondom die middel van die aarde?

5. In watter padwedloop sal jy Polly Shorts en Botha’s Hill moet oorsteek?

6. Wat is die naam van Koningin Elizabeth II van Brittanje se enigste dogter? a) Charlotte b) Catherine c) Anne 7. Wat is die naam van die Bybel-figure Aäron en Miriam se hakkelende broer?

8. Hoeveel jaar is ’n egpaar getroud wanneer hulle hul silwerbrui­lof vier?

9. Wat is die naam van Suid-Afrika se grootste korrespond­ensie-universite­it?

10. Watter stof in sigarette veroorsaak verslawing?

11. Wat noem ’n mens diere wat op land én in die water kan leef, soos paddas?

12. Watter soort musiek maak die kunstenaar­s Mandoza en Zola?

13. Wat is die nommer van die Suid-Afrikaanse Polisiedie­ns se Blitspatro­llie?

14. Wat noem ons die koers waarteen handelsban­ke geld by die Reserweban­k leen? a) Wisselkoer­s b) Oortrokke koers c) Repokoers

15. Watter deel van die liggaam masseer ’n refleksolo­og gewoonlik?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa