Kuier

kry ’n superkoel sonbril

As jy daaraan dink om ’n nuwe sonbril aan te skaf, gebruik dié tips om die regte een te kies wat perfek by jou gesigsvorm sal pas.

-

GESIGSVORM­E VERSKILLEN­DE

Die nouste gedeelte is die onderste deel van jou gesig. Enige brilraam wat wyer bo is as onder, sal goed werk. Dit sluit in rond, semi-raamloos, raamloos, pilot, cat-eye en skoenlappe­r-styl. ’n Ronde gesig is wyer rondom die wangbene en raak nouer by die voorkop en ken. ’n Sonbril in die vorm van oorgroot, reghoekig en die wayfarer-styl, sal goed vir werk. Jy kan amper enige vorm bril dra. Jy sal vind dat die lengte van jou gesig langer is as die breedte van jou gesig, so probeer om nie te groot of te klein met ’n brilraam te gaan nie. Jy het ’n prominente kakebeen en die wydte van jou gesig, van jou voorkop tot by jou ken, sal min of meer dieselfde wees. Raamloos, ovaalvormi­ge- of ronde rame sal die beste pas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa