Kuier

STERRE VOORSPEL

-

maagd

24 Aug. – 23 Sep.

Doen introspeks­ie en besluit wat vir jou belangrik in die lewe is. Werk dan daaraan om jou doelwitte te bereik.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal

24 Sep. – 23 Okt.

Dis ’n goeie tyd om jou doelwitte na te streef, so wees ambisieus. Gebruik jou vaardighed­e om bo uit te kom.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen

24 Okt. – 22 Nov.

Jy is baie positief en dit trek mense se aandag. Jy ontmoet iemand wat ’n waardevoll­e rol in jou lewe gaan speel.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r

23 Nov. – 21 Des.

Hou jouself besig met aktiwiteit­e wat jou kreatiwite­it en verbeeldin­g stimuleer. Dit sal wondere doen vir jou selfvertro­ue en algemene welstand.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok

22 Des. – 20 Jan.

Dis ’n goeie tyd om misverstan­de tuis op te klaar. Reik ook uit na jou bure; dit sal dinge meer aangenaam maak.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer

21 Jan. – 19 Feb.

Jy kry dit reg om mense by die werk te beïndruk. Met samewerkin­g en spanwerk sal julle baie kan vermag.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis

20 Feb. – 20 Maart

Doen ’n bietjie dinkwerk om jouself op alle vlakke te verbeter. Só kan jy met nuwe, vars idees vorendag kom.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram

21 Maart – 20 April

Dis ’n gunstige tyd om alles wat jy wil hê, te bereik. Vriende wat jou inspireer, kan jou ’n paar goeie idees en advies gee wat jou gewild sal maak.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul

21 April – 21 Mei

Dit help soms om jou verlede te onthou, sodat jy die toekoms meer sal geniet. Herinnerin­ge sal jou inspireer.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling

22 Mei – 21 Junie

Maak werk van al jou idees. Stel ’n doelwit vir jouself en sorg dat jy alles in jou vermoë doen om dit te bereik.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef

22 Junie – 23 Julie

Wees meer avontuurlu­stig. Met die regte ingesteldh­eid kan jou lewe baie meer lonend en betekenisv­ol wees.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu

24 Julie – 23 Aug.

Nuwe en ou vriendskap­pe blom, so geniet jou sosiale lewe ten volle. Wees op die uitkyk vir interessan­te verwikkeli­nge wat uit sekere gesprekke sal volg.

(DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa