Kuier

Wenk van die maand!

-

September se wenner is: Charmaine Prins, Oudtshoorn. Plaas gebruikte teesakkies wat uitgedroog is, vir 24 uur in jou skoene om van onaangenam­e reuke ontslae te raak. Charmaine wen ’n Plush-geskenkpak ter waarde van R 1 000. Sy is ook nou ’n finalis in ons Wenk van die Jaar-kompetisie, waar sy R5 000 kan wen.

Stuur jouwenk per SMSna 32113 met die sleutelwoo­rd KUIERWENK omsekertem­aak jy staan ’n kans (R1/SMS). Jy kan dit ooknou pere-pos stuur na kuier@kuier.co.za met KUIER WENK in die onderwerpv­eld. Die volle reeks Plush-produkte is by winkels landwyd beskikbaar. Besoek ook www.plush.co.za.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa