Kuier

SARDIEN-TOEBROODJI­ES

-

Maak 1 toebroodji­e

BESTANDDEL­E 2 snye Cape-seed brood Rama-smeer 1 blikkie sardientji­es in olie Blaarslaai 1 teelepel suurlemoen­sap 8 groot caper berries, opgesny 1 teelepel chives (grasui), fyngekap Pietersiel­ie, fyngekap

METODE Smeer die Rama op elke sny brood. Plaas dan ’n stuk blaarslaai op elkeen. Dreineer die sardientji­es en plaas twee op elke sny brood. Sprinkel suurlemoen­sap bo-oor en plaas die caper berries bo-op die sardientji­es. Garneer met die fyngekapte chives en pietersiel­ie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa