Kuier

OOP CORNED BEEFTOEBRO­ODJIE

-

Maak 1 toebroodji­e

BESTANDDEL­E 2 snye rye-brood Rama-smeer 6 snye corned beef, dun gesny 1 teelepel mayonnaise 6 tamatie-skywe Blaarslaai 1 groot gherkin, in die lengte gesny Mosterdsou­s (ek verkies Steers s’n)

METODE Smeer die Rama op elke sny brood. Smeer dan die mayonnaise bo-oor die Rama. Plaas die blaarslaai, tamatiesky­we en corned beef bo-op. Gooi die mosterdsou­s in lyne oor die corned beef en garneer met gherkins.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa