Kuier

SMOORSNOEK

-

Genoeg vir ongeveer 6 broodjies

BESTANDDEL­E 1 klein ui, fyngekap 3 teelepels olie 2 cloves (naeltjies) 1 heel allspice (wonderpepe­r) 1 bay leaf (lourierbla­ar) 1 aartappel, in blokkies gesny 1 teelepel swart peper, varsgemaal 100 g gerookte vis, vel verwyder en gevlok 10 ml pietersiel­ie, fyngekap 1 chili, fyngekap (opsioneel)

METODE Sauté die uie in die olie met die naeltjies, allspice, bay leaf en peper. Voeg die aartappels by en braai liggies tot sag. Voeg water by indien nodig. Voeg die vis, pietersiel­ie en chili by. Roer een keer en kook tot deurgaar. Verwyder die allspice, cloves en bay leaf voor jy bedien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa