’n Ky­kie na Kui­er se vroue-e­vent van die jaar

Kuier - - INHOUD -

REGS: Met kuns­te­naars soos (regs, kloks­ge­wys) Fe­li­ci­ty Ki­ran, A­lis­tair I­zo­bell, Be­lin­da Da­vids, E­dith Plaat­jies, Kui­er se L­le­wel­lyn Eras­mus en S­him­my I­saacs, was die ver­maak by van­jaar se Pienk Ple­sier be­slis vuur­warm! Le­sers was op­ge­tof, het hul ga­te uit ge­niet en het die vloer aan die brand ge­dans.

Kui­er- le­sers was uit­ge­vat in ’n see van rooi, o­ran­je en geel vol­gens van­jaar se Vuur en Vlam-te­ma. Die mees­te gas­te het reeds vroeg­dag op­ge­daag en al­mal is met ver­skeie beau­ty tre­at­ments ge­pam­per­lang. Daar­na was dit ’n ge­kui­er soos min en

al­mal is la­ter voet­seer huis toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.