Kuier

RUS IN VREDE

-

Prof. Adam Small se dood het ons baie diep geraak, want hierdie legende het ’n groot leemte gelaat in almal se lewens wat die mag van sy woorde kon beleef. Ons sal hom ewig dankbaar bly vir sy ongeloofli­ke bydrae en sy nalatenska­p sal altyd bly voorleef in elke woord wat hy geskryf het. Ons gebede bly by sy familie. Mooi loop, Prof!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa