lyk só spor­ty en styl­vol!

Kuier - - Inhoud -

MOETS: By­kom­stig­he­de. Hak­ke is ’n moet vir die spor­tie­we styl, ver­al met los­pas­sen­de broe­ke en truie. Kry die look met ’n high-top of wed­ge-tek­kie. B­link uit. Pro­beer dié sleek en mi­ni­ma­lis­tie­se styl met ha­re wat glad ag­ter­toe ge­kam is, b­link oog­ska­du en bron­zer. Pro­beer sheer. Pa­ne­le van sheer-ma­te­ri­aal, by­voor­beeld by jou moue, is i­de­aal vir ’n spor­tie­we styl. Me­tal­li­cs werk ook goed. MOENIES: Oor­dryf. Hou dit mi­ni­maal vir ’n tren­dy look. Moe­nie oor­groot ju­we­le of e­nig­iets dra­ma­ties dra nie, want dit sal dié look op­mors. Speel met kleu­re. ’n Tik­kie kleur is ou­kei, maar moe­nie oor­boord gaan daar­mee nie. Hou by ’n neu­tra­le pa­let en voeg net hier en daar ’n tik­kie kleur by om ’n an­der­sins vaal out­fit op te kik­ker. Spor­ty op kantoor. Hou vas, want hier­die spor­ty-nei­ging is nie ’n ver­sko­ning om jou sweet­pak werk toe te dra nie. Hou dit styl­vol, maar pret.

Ma­roen tig­hts, R299, Wool­wort­hs. Top, R199,99, The Fix. Ge­druk­te baad­jie, R850, Wool­wort­hs. Tek­kies, R299,99, The Fix. Hals­snoer, R249,50, Col­let­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.