Kuier

HULLE KÉN VAN!

-

Kuier- lesers is omtrent flink om items te brei van die patrone wat ons publiseer. Só het Lynette Afrika van Wellington een oggend die blou mussie (foto regs) gebrei terwyl sy ’n tennisweds­tryd gekyk het. Ook Luzette Langeveldt van Piketberg (heel regs) het ook die span hartlik bedank vir die serp wat haar kollega Maureen Lesch gebrei het. Albei patrone was in die uitgawe van 29 Junie. Vir nog patrone om items vir die hele gesin te brei, koop jou Kuier WinterComb­o teen slegs R21. Dit is nog tot einde Augustus beskikbaar.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa