Kuier

VROUE GEMOTIVEER

-

Ernusta Maralack, Kuier se hoofversla­ggewer, het op 10 September’ n motivering­spraatjie gedoen by’ n vrouegelee­ntheid in haar tuisdorp, Bonnievale. Die Vroue Landbouver­eniging (VLV) Bonnievale het die geleenthei­d gereël, waar plaaslike vroue ’n bietjie bederf is. Ernusta het onder meer haar lewensverh­aal gedeel en die belangrike rol wat vroue speel in hul kinders se toekoms. Sy het ook benadruk hoe belangrik dit is om ’n sterk leeskultuu­r by kinders te kweek. Hier staan Gesina de Wet, een van die organiseer­ders van die VLV se funksie, trots trots by Ernusta.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa