Kuier

STERRE VOORSPEL

-

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Stel doelwitte op en wees positief sodat jy sukses sal behaal. Geleenthed­e duik op by die werk. Sorg dat jy dit benut. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Gryp alle geleenthed­e aan. Op dié manier sal jy jou inkomste verbeter en baatvind by winsgewend­e projekte. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Jy kry goeie nuus wat jou opbeur. Dalk is dit iets waaroor jy jou bekommer het. Gaan voort met nuwe planne. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jou loopbaan is goed op dreef en jy vorder met dit wat jy wil bereik. Mense by die werk is op die regte plek op die regte tyd om jou uit te help. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Besin oor wat jy wil hê, maar moenie te groot doelwitte stel nie, anders wag teleurstel­ling as jy dit nie bereik nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Gee aandag aan jou gesondheid en higiëne. Doen dit deur jou leefstyl aan te pas. Begin dadelik daarmee. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Jy gee goeie advies en kan iemand anders met hul drome help. Gebruik ook van dié goeie idees by die werk. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Jy het ’n begeerte om meer geestelik te wees en met positiewe denke en gebede, kan jy dit doen. Maak tyd in jou besige skedule om te reflekteer. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Wees ambisieus met wat jy wil bereik, maar sorg dat jou drome nie onprakties is nie. Gebruik jou verbeeldin­g. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Dis tyd om na jou eie behoeftes om te sien, dan sal jy meer selfversek­erd wees. Moenie kanse miskyk nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Wees behulpsaam en saggeaard met vriende én vreemdelin­ge. Dis ’n bate en jy moet dit ontwikkel. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Maak tyd vir jouself. Jy moet nou en dan afswitch, so ontspan en begin mediteer. Die lewe is besig, so kry ’n stil plek om dit te doen. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa