Kuier

STERRE VOORSPEL

-

vis

20 Feb. – 20 Maart

Om ’n beter mens te wees, moet jy jou uitkyk op die lewe verbeter. Kry sommer ook ’n nuwe look wat daarby pas. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram

21 Maart – 20 April

Maak planne om jou finansies te verbeter, want dit sal ook jou lewe makliker maak. Betaal eers jou skuld af. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul

21 April – 21 Mei

Jou gedagtes het invloed, so hou dit positief. Só sal jy ook op ’n persoonlik­e vlak op die regte manier groei. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling

22 Mei – 21 Junie

Jy moet jou leefwyse verbeter. Doen dit vir jou familie, veral vir kinders in jou sorg. Sorg dat jy helder dink om die regte besluite namens hulle te maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef

22 Junie – 23 Julie

Plaas jouself in die kollig in jou gemeenskap en maak gebruik van geleenthed­e om jouself te bevorder. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu

24 Julie – 23 Aug.

Jy moet ’n liefde vir die lewe ontwikkel om voorspoedi­g te wees. Wees meer positief; dis goed vir jou gesondheid. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd

24 Aug. – 23 Sep.

Span kragte saam met mense wat kan help om jou lewe te vergemakli­k. Slegs met spanwerk sal jy suksesvol wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal

24 Sep. – 23 Okt.

Jy het ’n innerlike veggees en jy moet dit op die regte tyd gebruik om te kry wat jy wil hê. Vertrou jou instink en gaan baie strategies te werke. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen

24 Okt. – 22 Nov.

Dink positief en verwyder alle negatiewe gedagtes van afguns en gierigheid. Sorg dat jy elke dag iets nuuts leer. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r

23 Nov. – 21 Des.

Kyk uit vir nuwe geleenthed­e en wees reg vir aksie. Wees selfversek­erd; die regte mense sal dit raaksien. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok

22 Des. – 20 Jan.

Jou sosiale lewe neem baie van jou tyd in beslag. Maak seker dis tans die beste ding vir jou om te doen. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer

21 Jan. – 19 Feb.

Jy moet al jou vaardighed­e inspan om jou persoonlik­e sake te verbeter. Gebruik jou verbeeldin­g, vindingryk­heid en energie om jou doelwitte te bereik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa