Kuier

STERRE VOORSPEL

-

ram 21 Maart – 20 April

Wees opgewek en werk aan jou selfvertro­ue; dit sal jou ver bring. Maak seker jou stem en opinie word gehoor. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Daar is maniere om jou inkomste te vermeerder, so kyk uit vir geleenthed­e terwyl die tyd gunstig is. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Sorg dat jy jouself en jou idees op die regte manier oordra. Met die regte balans sal jy jou merk kan maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Wees gaaf en behulpsaam en sorg dat jy almal by die huis met deernis behandel; dit sal in jou guns tel. Jou versteekte talente kom na vore. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Jy is soos ’n sonstraal wat mense se lewens ophelder. Spandeer tyd met ou vriende, dan sal jy ook nuwes maak. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Laat jou kreatiwite­it oorneem, want min dinge kom by die soet smaak van sukses. Maak dit deel van jou strategie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Wees oop en opreg en bly kalm. Só sal jy balans kan handhaaf. Moenie huiwer om op jou vriende te steun nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Maak jouself jou primêre fokus en word ’n beter weergawe van jouself. Verruil ou idees vir nuwes en laat vaar die verlede en fokus op ’n beter toekoms. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Dinge kom tot ’n punt, maar dis ook die begin van ’n nuwe ontwikkeli­ng. Dit sal ’n positiewe veranderin­g wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Wees meer aangenaam as jy jouself wil laat geld. Aanvaar die uitdaging om jou kreatiewe sy na vore te bring. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180) waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Gaan uit na nuwe plekke en doen iets in jou vrye tyd. Só sal jy nuwe vriende maak of dalk selfs liefde vind. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Vertrou jou instink en leiding in jou drome bo ander mense se advies. Leer eerder uit jou eie ervaringe en gedagtes. Net goeie dinge sal hieruit kom. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa