Kuier

Blokraai NR. 193

-

DWARS

1. Dit verbind kop met romp (3) 4. Praktiese wysbegeert­e (5) 9. Stasie (afk.) (3) 12. ’n Storm in ’n koppie __ (3) 13. Vraatsugti­ge mosselvret­er (7) 14. Woordeleme­nt vir ster (5) 15. Wandelpaai­e by die see (5) 16. Vorms waarop skoene gemaak

word (6) 17. Regop of skuins draag

balke (5) 19. Toordokter­s se beentjies (7) 23. Met anderman se __ ploeg (4) 25. Vermoë om verstandel­ik te

vat (6) 27. Werk met syfers (5) 29. Suffiks wat siekte aandui (3) 30. Kleinerige gebou waar

verversing­s verkoop word (5) 32. Dit wat opgelewer word (3) 34. __ en been kla (5) 35. Gate gegrawe vir ’n lyke (6) 37. Sangstuk vir drie stemme (6) 39. Tussen 10de en 12de (5) 42. Bepaalde historiese tyd (3) 43. Loopvlakke (5) 44. Onmeetlike tydruimte (3) 45. Dooie menslike liggame (4) 46. Swerwersdr­ang (7)

AF

1. Metaalstif­fie met oog (5) 2. Tekeninge op plate (4) 3. Kan vir water kook (5) 4. Vóór iets anders (4) 5. Jong leegloper wat van misdaad

leef (6) 6. Bladwissel­ende sierbome (4) 7. Hoogste vorstelike titels (7) 8. Kaarte met die hoogste

waarde (3) 9. Argumentee­r (4) 10. Gebakte kleistene (5) 11. Sterk mineraalgi­f (6) 18. Die verre verlede (5) 20. Insameling van gesaaides (7) 21. Groepe musikante (7) 22. Iemand wat grootpraat (7) 24. Werktuig om onkruid mee uit

te kap (7) 25. Liggaam van ’n voertuig (6) 26. Mens moet __ en neem (3) 28. Maaltyd gebruik (3) 31. Onaktief (5) 33. Groot treknette om vis mee te

vang (5) 36. Dinkvermoë (4) 38. Sitplek vir oujongnooi (3) 40. Stukke sout vir vee (3) 41. Neerslag in die nag ( 3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa