Kuier

Blokraai

-

DWARS

1. Blouagtig violetkleu­rige soort kwarts (6) 6. Eenkant (5) 9. Strydtuig (5) 11. Met betrekking tot (afk.) (3) 13. Op die manier (3) 15. Verhalende gedigte (6) 16. Werktuig om die saad uit vlas te kam (5) 17. Drukfout (7) 19. Ongeërg (3) 20. Prente (4) 22. Trilpopuli­er (3) 24. Mag dit so wees (4) 25. Indira of Mahatma (6) 27. Nie klein nie (5) 30. Vrede sluit (4) 33. Suffiks vir proses (3) 34. Vroeër (4) 36. Suffiks wat ’n amp aandui (3) 37. Oplettend kyk (4) 39. Paal in gimnastiek (3) 41. Veldplant wat ook hanekam genoem word (5) 43. Openhartig (3) 45. Arabiese naam vir Jesus (3) 47. Werklik? (3) 48. Huur van grond (3) 49. Elke individu (5) 50. Slegte, boosaardig­e mens (5) 51. Uitroep by ‘n bulgeveg (3) 52. Stuk pad (3)

AF

1. Omgekeerd (7) 2. Stewige omslag vir papiere (3) 3. Erdevuurpo­t (3) 4. Te sien kry (5) 5. Vlek of klad (4) 6. Kortaf (5) 7. Kees (3) 8. Natuurlike gawe (6) 10. Aanmoedig (3) 12. Grondgedag­te van ’n musiekstuk (4) 14. Aktiewe toestand van groei en ontwikkeli­ng van plante, diere of mense (4) 17. Griekse letter (3) 18. Vry maak (3) 19. Groot loopvoël (4) 21. Patroon (4) 23. Blasende geluid (3) 26. Respekteer (6) 27. Een voorwerp in die plek van ’n ander gegee (6) 28. Briek aandraai (3) 29. Ek en jy (3) 31. Cheddar of feta (4) 32. ’n Pak slae gee (4) 35. Hartseer (5) 36. Opskudding (4) 38. Klankweerk­aatsing (4) 40. Assistent vir ’n regeringsh­oof (4) 42. Haaiagtige visse (3) 44. Inhoudlose (3) 46. Japanse muntstuk gelyk aan 100 jen (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa