WENK:

Kuier - - Promosie -

As jou slag­ter nie vir jou die vel kan sny nie, koop vir jou ’n mat­sny­mes­sie met ver­vang­ba­re lem­me by die har­de­wa­re­win­kel en sny self die vel. Die mak­lik­ste is om die vel só te sny dat dit mak­lik is om dit ag­ter­na as gids te ge­bruik wan­neer jy die vleis vir die ta­fel sny.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.