Kuier

STERRE VOORSPEL

-

ram 21 Maart – 20 April

Laat jou lei deur jou selfvertro­ue en gesonde verstand. Jy is optimistie­s en entoesiast­ies – ’n goeie resep vir sukses. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jy kry wonderlike nuus oor ’n ooreenkoms waarop jy gewag het. Dit is ook nuttige inligting wat jy kan gebruik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Jy het die vryheid om jouself uit te druk en is vol blink idees. Jy is vindingryk en dit laat jou uitstaan bo die res. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Jy voel liefdevol en is in ’n goeie bui, so jou familie en vriende geniet jou geselskap. Dis ook ’n goeie tyd om belangrike sake by die huis uit te sorteer. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Bring jou kunstige sy na vore. Dit sal jou ook help om in jou veld uit te blink. Gee jou verbeeldin­g vrye teuels. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Vat dit rustig, maar sorg dat jou bestuurder jou vaardighed­e raaksien. Só sal jy met rede vir ’n verhoging kan vra. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Alles gaan oor spanwerk, al is jy in staat om alleen uit te blink. Wees meer sosiaal as jy nuwe vriende wil maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Pak jou probleme by die horings as jy oplossings daarvoor wil vind. Jy sal aangenaam verras wees om te sien hoe jou bekommerni­sse verdwyn. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Dis jou verantwoor­delikheid om ambisieus te wees. Neem die leiding dan kan jy uitkyk vir ’n bevorderin­g. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jy is positief en vasbeslote om suksesvol te wees. Jy kan jouself goed uitdruk en dit gee jou ’n hupstoot. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

As jy in beheer van ’n span is, neem besluite namens hulle. Verander jou denkwyse; dit sal ’n groot verskil maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Jou persoonlik­e belange kort aandag. Neem die nodige tyd om dit uit te sorteer, dan sal die res in plek val. ’n Nuwe uitkyk op die lewe sal jou goed doen. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa