Kuier

VRAAG: Dis een van vier lande wat die Verenigde Koninkryk vorm.

-

SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokra­ai korrek in, skryf die letters in die kleurblokk­e neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS die woord “KUIER” gevolg deur jou antwoord, naam en plek, asook Foto blok raai nommer na 42508 voor 10 Mei 2017. Net een SMS (R1,50) per deelnemer word toegelaat. Die oplossing verskyn in die uitgawe van 31 Mei 2017.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa