Kuier

SLUIT SO AAN

-

1

Kontak jou naaste AMC verkoopsen­trum of teken aan by: http://bit.ly/amcconsult­ant 2 Begin jou opleiding by ‘n AMC verkoopsen­trum waar jy kennis sal kry oor die AMC produkreek­s, hoe die kookware werk en vele meer.

3

Ten volle opgelei, sal jy reg wees om AMC-kookware aan vriende en familie te verkoop deur middel van ‘n demonstras­ie of bloot deur die produk se verskeie kenmerke en voordele met hulle te bespreek.

4

Al wat daar is om te doen na jy ‘n produk of produkte verkoop het, is om die bestelling tesame met die betaling in te dien, en na dit alles geprossese­er is, ontvang jy jou kommissie teen die einde van die maand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa