Kuier

Netjiese naels

-

Kry al die verskillen­de moet-hê-kleure naellak wat jou in die kollig sal plaas. Veral dié helder kleure sal jou naels skitterend laat lyk.

Kry dit: Naellak in verskeie kleure soos Regal as Royal, Wrapped in Riches, en To Rule or Not to Rule deur Morgan Taylor, R149 elk, Sorbet.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa