Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Wie het die Oscar as beste aktrise vir haar rol in La La Land gewen?

2. Hoeveel punte tel die groen bal in snoeker?

3. Watter SAprovinsi­e grens aan ses ander provinsies en een buurland? 4. Waarvoor staan die W in die afkorting SANW?

5. Van watter land is Vladimir Putin die president?

6. Voltooi die uitdrukkin­g:“Kinders moet gesien word en nie __ _ _ _ _ word nie”.

7. In watter orgaan verander die iris die grootte van die pupil?

8. Watter vasteland het geen onafhankli­ke lande nie? 9. Watter sport speel Siya Kolisi vir Suid-Afrika? 10. In watter land is SWAPO die regerende party?

11. Wie is die seun van Charles, die kleinseun van Phillip en die broer van Harry?

12. Wat word ’n insek binne-in ’n kokon genoem?

13. In watter Afrikaland is oudpreside­nt Barack Obama se pa gebore?

14. In watter provinsie is die plek Mmabatho?

15. Watter akteur speel die rol van Wolverine in die X-Men- flieks?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa