Kuier

STERRE VOORSPEL

-

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Jy voel goed en het meer selfvertro­ue. Neem nou ’n daadwerkli­ke stap om belangrike kwessies uit te sorteer. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Neem aksie wat geld en liefde betref. Jy sal daarby baat. Wees ambisieus en speel jou kaarte reg. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Jy het vindingryk­e idees en jy kan met jou slim planne jou doelwitte bereik. Soek agter die skerms. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Jy is op ’n goeie plek en ervaar veral ’n gevoel van vertroosti­ng en bevredigin­g. Die algemene gevoel van harmonie sal help om familiesak­e op te los. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Die fokus val nou op romanse en veral die huwelik. Verskille kan maklik uitgesorte­er word mits partye kan saamwerk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Maak die meeste van ’n moontlike produktiew­e en belonende tydperk. Doen meer ervaring op. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Jy kan jou doelwit bereik deur die hulp van ’n kontak in te span. Moenie bang wees om vir hulp te vra nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jy voel die impak van veranderin­gs wat nou in jou lewe gebeur. Jy word vir jou harde werk beloon omdat jy jou intuïtiewe krag gebruik. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Verwag ’n progressie­we en vinnige tydperk. Jou selfvertro­ue en verhoogde energievla­kke dien as aansporing. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Onthou dat elke poging wat jy insit tot jou sukses sal bydra. Alles wat jy aanpak, sal jou drome help realiseer. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Jy bevind jouself in ’n posisie waar jy met iemand anders op jou golflengte gunsies of geskenke uitruil. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Doen selfonders­oek om jou foute en sterkpunte te ontdek. Jy het die potensiaal, maar maak tyd om jou energie meer produktief te gebruik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa