Kuier

Blokraai

NR. 197

-

DWARS

1. Edelsteen met strepe (5) 6. Jeukende velsiekte (6) 12. Rabat is die hoofstad (7) 13. Premie bo parikoers (4) 14. Openbare drinkplekk­e (5) 15. Voorpunt van die onderkaak (3) 16. Aan die kortste __ trek (3) 17. Vinnige wedloop (3) 18. Afstand van een voet tot die ander by loop (4) 19. Sonder rimpels (4) 20. Afrikaanse Handelsins­tituut (afk.) (3) 22. Grotte, afgronde en diep klowe (8) 26. Oordrewe vroom persoon (6) 28. ’n Ete baie geniet (4) 29. Woordeleme­nt vir son (5) 31. Klaviere (6) 33. Vurige ywer (4) 34. Tabberd sonder iets bykomstigs (7) 35. Bedbedekki­ng (5) 38. Suurstofve­rbinding (6) 41. Spysverter­ingsorgane (3) 42. Bondels vasgebinde koring (5) 43. Sestig minute (3) 44. Skrander persoon (6) 45. Geneeskrag­tige plant (5)

AF

1. Laat sleg voel (6) 2. Weersinwek­kende (4) 3. Bedekte spot waar teenoorges­telde gesê word van wat bedoel word (6) 4. Wegduik vir gevaar (5) 5. Spinnekopa­gtige diere met knypers en gifangels (10) 6. Nadruksvor­m van ek (4) 7. Geweer se ammunisie (6) 8. Dolosgooie­rs (8) 9. Krimpvarki­e in Holland (4) 10. Uitroep van pyn (4) 11. Spatbord bokant die wiele van ’n voertuig (11) 21. Agterste deel van ’n voet (4) 23. Populierbo­me (4) 24. Pouslike gesant by ’n regering (7) 25. Poot met skerp krom naels (4) 27. Blouwit, rekbare metaal (3) 29. Militêre hoede (5) 30. Bediende in uniform (5) 32. Lid van ’n Koi-Koistam (5) 36. Vis soos slang (3) 37. Europese Gemeenskap­smark (afk.) (3) 38. Muisies het grotes (3) 39. Heuningkoe­k se hokkie (3) 40. Stampe (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa