Kuier

Leer van die bekendste Afrikaanse skrywers

Afrikaans spog met talle talentvoll­e skrywers en digters wat ’n groot impak op die letterkund­e gemaak het. DEUR shirmoney rhode

-

wie sou kon raai dat Afrikaans vanjaar 92 jaar reeds ’n amptelike taal is? Destyds toe die Engelse en Nederlande­rs nog aan bewind van die Kaap was, is dit as ’n barbaarse taal uitgemaak. Van Afrikaans, wat toe nog as Afrikaans-Hollands bekend gestaan het, is daar gesê dat dit net ’n klomp onsin en dwaasheid bevat en dat dit slegs deur onkundige mense gepraat word. Die Nederlande­rs en Engelse het toe geglo dat Afrikaans nooit sou groei tot ’n volwaardig­e taal wat gebruik sal word in die letterkund­e, onderwys, godsdiens en politiek nie. Maar was hulle verkeerd! Vandag spog Afrikaans met heelwat gesogte skrywers wat ’n groot impak gemaak het op die Suid-Afrikaanse en wêreld-literatuur. Ons bring dus hulde aan van die skrywers en digters wat ’n groot bydrae gemaak het tot Afrikaans – en steeds maak . . .

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa