Kuier

Mei se wenner

-

AULBANY DYERS, SOMERSET-WES Ek gebruik my gift bags as oortreksel­s vir die kinders se lees- en/of skoolboeke. Ek hou ook die handvatsel­s aan sodat ek die boek later kan ophang of haak aan ’n spyker. Aulbany wen ’n Dermikelp®geskenkpak ter waarde van R1 000 en staan ’n kans om ons Wenk van die jaar-prys ter waarde van R6 000 te wen!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa