Boho
Ons top-modewenk is om dié winter jou baadjie vir ’n poncho te verruil. Moenie bang wees om boheemse items in verskillende materiale en style te dra nie. As dit stylvol gedra word, sal jy beslis bo die res uitstaan.