Kuier

Donker lippe

-

As jy die huidige modeneigin­g vir donker lippe wil probeer, gebruik wynrooi (burgundy) wat sekerlik die maklikste kleur van almal is om te dra. Lippe met baie lipglans is beslis uit, so gebruik eerder ’n lipstiffie met room.

Kry dit: Lancôme Juicy Shaker, R270, Woolworths. Fade your shade-lipstiffie van essence, R59,95, beskikbaar by Dis-Chem, Takealot.com en Pick n Pay.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa