Kuier

Blosende wange

-

Dis altyd ’n wenner, want pienk en rooi wange is ’n teken van goeie gesondheid. Begin deur die blosser in vinnige bewegings oor jou wangbeen te verf. Vir ’n jeugdige voorkoms, verf dit al met jou wangbeen langs tot by jou slaap (aan die kant van jou kop) en laat dit sowat 3 cm van jou haarlyn af inmeng. Kry dit: Baked to Last-blosser, R180, The Body Shop. L.A. Girl Strobelice­poeier, R149, Dis-Chem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa