ENKELSTEWELS

Kuier - - Skoonheid -

Enkelstewels is per­fek vir die wis­pel­tu­ri­ge weer tus­sen herfs en win­ter. Dra hul­le saam met ’n rok, romp of je­ans. ’n C­hel­sea-s­te­wel is im­mer ge­wild, maar dié win­ter is me­taal­kleur ook hoog mo­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.