Ro­nel­da S. Kam­fer (1981 –)

Kuier - - Jou Kind En Skool -

Ro­nel­da So­net­te Kam­fer is op 16 Ju­nie 1981 in Blackheath, Kaapstad, ge­bo­re. Op drie­ja­ri­ge ou­der­dom gaan bly sy by haar ou­pa en ou­ma op ’n ap­pel­plaas in Gra­bouw. Dit was hier waar Ro­nel­da se lief­de vir lees en skryf vlam ge­vat het. In 1999 ma­tri­ku­leer sy en la­ter werk sy as ver­pleeg­ster, kel­ner en ad­mi­nis­tra­tie­we as­sis­tent. In 2010 vol­tooi sy haar hon­neurs­graad aan die U­ni­ver­si­teit van Wes-Kaap­land. In 2008 de­bu­teer sy met “Nou­dat sla­pen­de hon­de” waar­voor sy in 2009 die Eugè­ne Ma­rais-prys wen. Haar werk het die A­fri­kaan­se let­ter­kun­de met ’n slag ge­tref en word deur me­nig­te as ui­ters krag­tig en boei­end be­skryf. A­fri­kaan­se let­ter­kun­de wag lank reeds vir haar ver­fris­sen­de stem en die taal kan sy ster­re dank vir dié ta­lent­vol­le skry­wer!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.