Kuier

STERRE VOORSPEL

-

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Maak die meeste van die geluksfase waarin jy jou bevind en gryp geleenthed­e wat na jou kant toe kom, gou aan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Die goeie nuus is dat jy nou ekstra kontant kan maak deur ’n ekstra inkomstest­room of selfs ’n lening. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

As jy die beste wil maak van die goeie tye wat jy nou geniet, moet jy konsentree­r en fokus op wat jy wil hê. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Jy sal streng riglyne in plek moet stel wat huishoudel­ike kwessies en reëlings betref. Tree dadelik op sodat jy spoedig resultate kan kry! (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

In tye van opdraande soos nou, is dit belangrik om self moeite te maak om goeie dinge na jou toe aan te trek. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Dis nou die tyd om vordering in jou loopbaan of werksake te maak. Onderhoude en gesprekke sal vrugte afwerp. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Jou liefde vir musiek of drama tel in jou guns. Jy kan in hierdie tyd mense ontmoet wat jou liefde en ambisie deel. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Kry nuwe lus vir die lewe deur vars lug te kry en stres sover moontlik te vermy. Breek weg van jou roetine. Tyd in die natuur kan terapeutie­s wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Jy geniet tans ’n gelukkige strook wat veral reis, nuwe ooreenkoms­te en geld betref. Skryf in vir kompetisie­s. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Maak ekstra moeite vir geluk. Moenie moed opgee nie, maak nie saak hoeveel keer jy oor moet begin nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Die noodlot tel in jou guns en dit kan op verskeie maniere geïnterpre­teer word. Jy sal aangenaam verras word. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Persoonlik­e sake en voordeel tel weereens in jou guns. Maar dis belangrik dat jy gefokus, vol energie en aktief jou doelwitte nastreef. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa