Kuier

FACEBOOK

-

Hallo, dis is lankal nie meer ’n vrouetydsk­rif nie. My man lees Kuier gewoonlik voor my en soek eerste die resepte in die tydskrif. HEILIE EN MIKE HOOD

Brendon Daniels (Gawe om te act, 28 Junie 2017) is ook my favourite vir sy rol in Vallei van sluiers en Geraldina die Tweede. SHIRLEY DAVIDS

My gunsteling­leesstof – so ook die resepte! MOZELEN RADEMEYER

Vraag: Watter plaaslike sportster sal jy baie graag wil ontmoet? En hoekom?

Wade van Niekerk , Benni McCarthy en ook Ashwin Willemse. Joh, hulle is goeie voorbeelde vir ons jongmense en goeie testimonie­s van “dit maak nie saak waar jy vandaan kom nie, jy kan jou hoogte bereik as jy bly aanhou en in jouself glo!” ILLONDA ALEXANDER

Siya Kolisi defnitief. Hy en sy gesin is so nederig. Groot inspirasie. Ek hou van sulke mense. ANNEEDA SACCO-PEKEUR

My favorite tot laat toe en tot my man se ergenis . . . Victor Matfield. DOMINICA BRUINTJIES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa