Kuier

ONS KUIER BY SUIDOOSTER

-

Die span sê nooit nee dankie vir die geleenthei­d om besigheid met ’n bietjie plesier te meng nie en dit was vir ons ’n groot voorreg toe ons die uitnodigin­g kry om die stel van die kykNET-sepie Suidooster in die Kaap te besoek. Ons is mos ook groot aanhangers en kon nie wag om te sien hoe dinge agter die skerms werk nie. Ons het baie interessan­te goed geleer oor die geskiedeni­s van die sepie en hoe tonele geskiet word. Het julle byvoorbeel­d geweet die gebou waar Suidooster geskiet word, was voorheen ’n Makro? Natuurlik het ons ook lekker saam met die akteurs gekuier en ons verbeel ons is ook famous!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa