WEN MET JOU WENK

Kuier - - WENKE -

Het jy 'n ge­troue wenk wat jou al me­ni­ge ke­re uit die knyp ge­haal het? Deel dit met ons! S­tuur jou wenk per SMS na 37172 met die sleu­tel­woord KUI­ER WENK (R1/SMS). Jy kan dit ook via e-pos s­tuur na kui­er@kui­er.co.za met KUI­ER WENK in die on­der­werp­veld. Jou wenk kan Wenk van die maand of selfs Wenk van die jaar wen. Met kom­pli­men­te van Der­mi­kelp ® .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.