Kuier

DROË HARE

-

Condition, condition, condition! Jý moet veral jou hand op jou hare hou in die winter omdat jou draad geneig is om net verder uit te droog. Was jou hare met ’n sulfaat-vrye sjampoe en conditione­r soos Curl Company Sulphate-Free Shampoo & Conditione­r, Creightons, R119,95 en gebruik ’n treatment een keer per week. Draai ’n doek om jou kop en laat dit vanself droog word. Slaap op ’n satyn-kussing om frizz en breakage te voorkom. Bederf jouself 2 keer per maand met ’n haarmasker (probeer Intensive Repair Deep Treatment Masque for Natural Hair van Cantu, R59,95).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa