Mooi ge­sond

Ro­nel­le Ra­jh van Kuils­ri­vier was van­jaar ’n Top 100-fi­na­lis in die Mev. SA­kom­pe­ti­sie. Sy het na­tuur­li­ke krul­le en suk­kel met moi­stu­re. In die win­ter ab­sor­beer die at­mos­feer baie moi­stu­re wat jou ha­re en vel uit­droog. Jou na­tuur­li­ke o­lies gaan ver­lo­re en d

Kuier - - MAKEOVER - Deur An­net­te de wet

My ha­re voel so sag. Ek hou baie daar­van en ver­al van die lo­ve­ly teks­tuur. “As jy nie el­ke maand sa­lon toe kan kom nie, ge­bruik jou ge­wo­ne con­di­ti­o­ner en hou dit vir 5-10 mi­nu­te aan on­der jou stort­mus­sie. Spoel dan af soos ge­woon­lik.” LUCINDA LU­CAS, STY­LE STU­DIO.

STAP 1:

Sjam­poe jou ha­re twee keer Lucinda het Ro­nel­le se ha­re twee keer ge­was. Sy het Ker­sa­lik Rich Ke­ra­tin Ca­re S­ham­poo ge­bruik wat i­de­aal is vir be­ska­dig­de ha­re.

STAP 2:

Sit die hair tre­at­ment van jou keu­se aan en mas­seer die kop­vel vir 5 –10 mi­nu­te. ’n Deep moi­stu­ri­sing tre­at­ment word aan­be­veel vir Ro­nel­le se ha­re, om­dat haar ha­re in die win­ter vin­nig droog en le­we­loos word.

STAP 3:

Voor­dat jy jou ha­re droog­blaas, sit al­tyd he­at pro­tec­tor aan om jou ha­re teen die hit­te te be­skerm. Baie vroue doen dit nie, maar dis ui­ters nood­saak­lik. Vir ek­stra oemf, ge­bruik jou krul­tang om vir jou daar­die Hol­ly­wood wa­ves te gee.

WENK: Krul­le­ri­ge ha­re is ge­neig om van na­tu­re droog te wees, be­lê daar­om in ’n maan­de­lik­se tre­at­ment.

“Baie vroue maak die fout om con­di­ti­o­ner vir ’n paar dae in hul ha­re te los wat net ir­ri­ta­sie en build-up vers­oor­saak en lyk soos skil­fer­vlok­kies.” LUCINDA LU­CAS, STY­LE STU­DIO.

S­ti­lis LUCINDA LU­CAS VAN STY­LE STU­DIO Pro­fes­si­o­nal Hair and Beau­ty IN CANAL WALK het vir Kui­er die makeovers ge­doen. Tel: 021 552 8098

Ke­ra­tin Pro 2 Mi­nu­te Su­per Smooth Tre­at­ment, C­reig­h­tons, R49,95.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.