droË oor­was

Kuier - - GESONDHEID -

Dis lig­bruin (bei­ge), skil­fer­ag­tig en reuk­loos. Dit is droog, want dit be­vat min­der was­se­ri­ge af­skei­ding en is groot­liks saam­ge­stel uit dooie vel en be­vat‘n mu­ta­sie van die ABCC11-geen. Dit het geen ne­we-ef­fek­te nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.