Kuier

Sit dit sagter!

-

Dit is nie net harde musiek soos dié wat jy by ’n rock-konsert hoor wat vir jou probleme kan gee met jou gehoor nie. Daaglikse geraas soos dié van haardroërs, kartoeters en ’n skare by ’n sokkerweds­tryd kan ook tot gehoorverl­ies lei. As jy moet harder praat om gehoor te word, is die omgewingsg­eraas te hard. Maak dan jou ore met jou vingers toe as jy kan. Vermy oorfone.

15 000 Daar is piepklein haartjies in jou ore wat jou help om te hoor. As jy die haartjies verloor, verloor jy jou gehoor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa