Kuier

5 GOEIE REDES WAAROM JY ‘N PROKUREUR BENODIG

-

Nie net misdadiger­s het ‘n prokureur nodig nie. Jy of ‘n familielid kan dalk in ‘n moeilike regsituasi­e beland of die slago er van misdaad of onregplegi­ng word. Hierdie dinge gebeur gedurig. Regsversek­ering met Rights24 is ‘n bekostigba­re alternatie­f vir tradisione­le regs rmas. Vyf algemene redes waarom mense prokureurs nodig kry:

1 MOTORONGEL­UKKE OF MOTORVERWA­NTE SAKE

Daar is ongeveer 14,25 miljoen motors op ons paaie, waarvan slegs 35% verseker is.* Dinge kan, en sal verkeerd loop – dit is deel daarvan om ‘n motor te besit of te gebruik. Motorvoert­uigongeluk­ke. Derdeparty-versekerin­gseise. Probleme met ‘n motorwerkt­uigkundige. Motorkoop of -verkoop. Dispute met ‘n versekerin­gsmaatskap­py. Dit is maar ‘n paar gevalle waar ‘n prokureur die verskil tussen ‘n moeilike, duur regsgeding of ‘n vinnige, effektiewe uitkoms kan maak. (* Times Live, 22/06/2016)

2 KONTRAKTUE­LE DISPUTE

Of dit ‘n huurverwan­te dispuut, ‘n verkoopsoo­reenkoms of ‘n kontraktue­le ooreenkoms is, laat jou prokureur dit nagaan. Sodoende kan jy latere regsproble­me en -kostes vermy. Gewoonlik kan ‘n prokureur ‘n konsultasi­efooi van tot R3,000 vra. ‘n Bekostigba­re Rights24 regsversek­eringsplan sal aan jou kwaliteitd­iens teen ‘n nominale maandeliks­e fooi bied.

3 ONBETWISTE EGSKEIDING

Egskeiding­syfers is hoër as ooit tevore in Suid-Afrika, met meer vrouens as mans wat egskeiding­s inisieer.* Dit is ‘n ongelukkig­e realiteit wat deur alle siviel- of tradisione­el-gebonde pare in die gesig gestaar kan word. In so ‘n traumaties­e situasie sal dit die beste wees om die saak aan jou prokureur oor te laat. ‘n Onbetwiste egskeiding kan binne ‘n kwessie van weke sonder buitenspor­ige hoë kostes geskik word. Jou prokureur sal die dokumentas­ie hanteer en saam met jou hof toe gaan. Met regsdekkin­g kan dit so maklik soos dit wees. (*Stats SA, 09/02/2016)

4 ARBEIDSAKE

Die werklooshe­idsyfer in Suid-Afrika is 36,4%.* As jy of jou familieled­e werk, is regsbesker­ming in ons huidige omstandigh­ede noodsaakli­k. Of dit onbillike afdanking, CCMA-verwysing, of diskrimina­sie in die werkplek is, laat jou prokureur die saak namens jou hanteer. ‘n Konfrontas­ie met, of ‘n dispuut tussen jou en ‘n medewerker of jou werkgewer kan emosionele en regskompli­kasies inhou. Prokureurs is opgelei om hierdie sake ferm en op die regte wyse te hanteer. Moenie die risiko loop om jou werk in ‘n onsekere ekonomiese klimaat te verloor nie. Kry regsdekkin­g. (*Trading Economics, 2/06/2016)

5 SKULDINVOR­DERING EN SWARTLYSTI­NG

Volgens navorsing oor skuld in Suid-Afrika, skuld Suid-Afrikaners tot soveel as 75% van hul inkomste aan krediteure.* Voorts is verbruiker­s ook blootgeste­l aan gewetenlos­e leningsver­skaffers en onbillike praktyke deur kleinhande­laars. Beskerm jouself teen onbillike swartlysti­ng. (*Business Tech, 28/06/2016)

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa