Kuier

Toets jou algemene kennis

-

1. Wie is vanjaar aangewys as kaptein van die Leeus se Superrugby­span?

2. Wat word die TV-karakters Tinky Winky, Dipsy, Laa-Laa en Po genoem?

3. Voltooi die gesegde:“Haastige hond verbrand sy __ _ _”?

4. Watter rapper het vanjaar ses SAMAtoeken­nings gewen?

5. Watter 22-jarige Protea-bouler se bynaam is KG?

6. In watter provinsie is die geskiedkun­dige dorpie Pelgrimsru­s?

7. Die beroemde Niagara-waterval lê tussen die VSA en watter land?

8. Van watter munisipali­teit is Solly Msimanga in 2016 tot burgemeest­er verkies?

9. In watter Europese land is Emmanuel Macron tot president verkies?

10. Hoeveel tande is daar in ’n olifant se bek?

11. Watter planeet in ons sonnestels­el is die verste van die aarde af?

12. Waar of vals: Die volstruis is die vinnigste dier op twee bene.

13. Snotkop se liedjie is‘Cool soos _ _ _’?

14. Dann-Jacques Mouton speel die hoofrol in die fliek Noem My __ _ _ _?

15. Wie is die sekretaris-generaal van die ANC?

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa