WAAROORWIL JY HÊ MOET ANDELINE SKRYF?

Kuier - - KUIERCOACH -

S­tuur ’n SMS met die woor­de KUI­ER CO­ACH ge­volg deur jou vraag na 37172 (R1 per SMS), of s­tuur ’n e-pos na kui­er@kui­er.co.za met KUI­ER CO­ACH in die on­der­werp­lyn.

’n Boek met raad oor die pro­ses om by ge­ne­sing uit te kom as ’n ge­lief­de self­moord as uit­weg ge­kies het, is No ti­me to say good­bye, ge­skryf deur Car­la Fi­ne, wat ná die self­moord van haar man self hier­die pad moes stap. Dit is be­skik­baar by A­ma­zon.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.