Kuier

STERRE VOORSPEL

-

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Wees dankbaar vir die kans om met jou vaardighed­e te spog en jouself te bevorder. Wees positief en werk hard. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Jy is in ’n belonende tyd en sal maklik in jou loopbaan vorder. Jou geldsake kan nou verbeter as jy daarop fokus. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Dink oor al die wonderlike dinge in jou lewe en bly positief. Jy het nou goeie idees en kan lekker kommunikee­r. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Fokus nou op dinge by die huis, want as daar geluk is, sal dit na die res van jou lewe oorspoel. Hegte familieban­de sal lei tot sukses. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Dis ’n opwindende romantiese tyd. Sit die vlam terug in jou verhouding en gooi jou flikkers in die regte rigting. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Vereenvoud­ig jou lewe sodat jy vry is om jou drome te volg. Probeer ook om aan jou gesondheid te werk. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Die beste manier om te kry wat jy wil hê in die lewe, is om aan ander te gee. Hoe meer jy gee, hoe meer sal jy kry! (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Dis nou jou tyd om ’n sukses te maak van ’n projek. Neem die voortou en spring in, maar kyk ook na jouself in hierdie besige tyd. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Soek nuwe moontlikhe­de en geleenthed­e. Nou is jou kans. Werk aan nuwe idees en planne. Vra die hulp van mentors. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Goeie selfbestuu­r sal jou werk of besigheid laat floreer. Gee jou beste sodat ander jou kan raaksien. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Werk aan jou vriendskap­pe; spandeer tyd met spesiale mense. ’n Goeie humorsin is altyd ’n bate – gebruik dit! (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Onthou dat gebed en aksie hand aan hand gaan. Doen jou bes en God doen die res. Moenie net sit en wag nie, maar wees selektief met jou besluite. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa