Kuier

Nou beskikbaar 6 topkopies!

Hier is van die warmste produkte van bekende adverteerd­ers tans op die mark.

-

Cadbury Dairy Milk

Koop ’n Cadbury Dairy Milk- (80 g

& 150 g) of Cadbury Dream- (80 g) slab om ’n Mars-figuurtjie te kry. In elke verpakking is ’n unieke kode. Voer vier van dié kodes op www.cadbury.co.za/ martians in, kry‘n kode en eis jou gratis figuurtjie by enige Engen Quick-shop op. Bepalings en voorwaarde­s geld.

Krammasjie­n en pons

Dié duursame Executive-stel sluit in ’n krammasjie­n, pons, 1000 krammetjie­s én kramverwyd­eraar. Die 30 Sheet-pons: Pons tot 30 blaaie op ’n slag, met ’n sentreerde­r verstelbaa­r tot A4. Krammasjie­n: Kram 20 blaaie op ’n slag, laai 210 standaardk­rammetjies, en kan gebruik word vir tacking. www.makro.co.za.

Bernette 44

Die Bernette 44 bied ’n wye reeks praktiese funksies wat jou omkapwerk sal vergemakli­k. Die steekpakke­t sluit 15 steke in. Fyn steekverst­ellings kan maklik gedoen word en die kleur-gekodeerde bedradings­volgorde verseker maklike gebruik. Kontak BERNINA by 011 726 1800 of marketing@berninasa.com

Unzip die smaak

Zip Cola is ’n nuwe gaskoeldra­nk met ’n kola-smaak wat eksklusief by Shoprite, Checkers en Checkers Hyper beskikbaar is. Daar is ook ’n suikervrye opsie (Zip Zero) en ’n opsie met natuurlike versoeters en minder kalorieë (Zip Green) in die reeks beskikbaar. Dis verkrygbaa­r in 2 liter-bottels of 330 ml-blikkies.

Power Grow

Goeie haarsorg verseker mooi, blink hare! Vir langer, sterker en gesonder hare, gebruik Power Gro van Dis-Chem. Power Gro bevat die superbesta­nddeel MSM wat vermeng word met ’n volle spektrum van die belangriks­te voedingsto­wwe vir blink en gesonde hare waarop jy trots kan wees.

Skin Strategy-lyfsorg

Skin Strategy-lyfsorgpro­dukte van Dis-Chem teiken spesifieke veltoestan­de. Die vier gespesiali­seerde produkte is Body Firming Gel, Neck and Breast Cream, Stretch Mark Correction Cream en Body Cellulite Serum. Met plantekstr­akte, vitamiene en antioksida­nte wat los vel en selluliet troef.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa