Kuier

Bederf Jouself

Hier is fantasties­e pryse op die spel waarmee jy jouself kan bederf. Skryf nou in en staan ’n kans om te wen!

-

Wen Panache geskenkpak­ke van R1 674 elk!

Die Panache La Belle Vie-vrou waardeer kwaliteit en sy is intelligen­t met energie en passie vir die lewe. Sy is misterieus, sterk en tuis in die moderne lewe. Die natuur inspireer haar betowerend­e en stylvolle lewe. Panache La Belle Vie is ’n eksotiese elegante parfuum. Die produkte is landwyd beskikbaar by geselektee­rde Clicks, Dis-Chem, Edgars, Foschini, Pick n Pay en apteke. Om in te skryf, SMS KUIER PANACHE na 42508 voor Vrydag 15 September 2017. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 4 Oktober 2017 aangekondi­g.

Wen celltone-hampers van R4 000 elk!

Celltone is ’n unieke velsorgree­ks wat met Snail Gelekstrak gemaak word. Dié velsorgpro­dukte gebruik die wonders en geheime van die natuur om jou vel stralend te laat lyk en voel. Celltone se innoverend­e produkte gee elkeen die kans om hul mooiste self te wees. www.celltone.co.za Om in te skryf, SMS KUIER CELLTONE na 42508 voor Vrydag 15 September 2017. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 4 Oktober 2017 aangekondi­g.

Wen Bramley-hampers van R1 500 elk!

Bramley word al generasies lank deur Suid-Afrikaanse vroue vertrou. Hierdie bekostigba­re en luukse reeks is ontwikkel om alle vroue se vel mooi, sag en gehidreer te laat. Bramley Magnolia, die oorspronkl­ike reeks, sluit produkte in vir al jou persoonlik­e velsorgbeh­oeftes. Alle produkte bevat Bio-Pharm-olie vir verrykte bevogtighe­id. Landwyd by Pep beskikbaar. Vir meer inligting oor die reeks, besoek www.bramleycos­metics.com SMS KUIER MAGNOLIA na 42508 voor Vrydag 15 September 2017. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 4 Oktober 2017 aangekondi­g.

wen plush-hampers van R1 000 elk!

Die bloeisels het geblom! Uit met die besems en kikker jou huis hierdie lente op met die profession­ele huishoudel­ike skoonmaakr­eeks van Plush Supreme! Geen tyd te verspil nie! Verwelkom onverwagte gaste met die vars briesie van ’n silwerskoo­n huis. Gaan sommer nou na jou plaaslike handelaar en vertrou Plush Supreme as oplossing vir jou huishoudel­ike skoonmaakb­ehoeftes. Vir meer inligting, sluit aan by Plush op Facebook: facebook.com/PlushSA of besoek www.plush.co.za Om in te skryf, SMS KUIER PLUSH na 42508 voor Vrydag 15 September 2017. Elke SMS kos R1,50. Wenners word in die uitgawe van 4 Oktober 2017 aangekondi­g.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa