Kuier

STERRE VOORSPEL

-

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Konsentree­r daaarop om die beste en regte besluite te maak wanneer dit by jou persoonlik­e sake kom. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

’n Nuwe uitdaging stimuleer jou leiereiens­kappe wat goed geskik is om ’n vars en nuwe inisiatief aan te pak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.

Jy stel op die oomblik baie belang in finansies, maar jy moet jou verdienste heelwat verhoog. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Geniet die opwinding van kreatiewe denke. Laat jou gedagtes vry vloei en jy sal baie skitterend­e idees kry. Gedagtes moenie ingehok word nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Skep goeie geluk en harmonie in jou huis deur minder van jouself te dink en meer van jou geliefdes. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jou kanse is goed om met iemand baie spesiaal kontak te maak, so gaan bietjie uit. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Die sake van die hart en by die werk toon aansienlik­e verbeterin­g. Wees voorbereid om veranderin­gs te maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

vis 20 Feb. – 20 Maart

Verbind jouself tot nuwe drome en doelwitte. Jy kan die sukses bereik waarna jy so lank al hunker, want dis ’n tyd waarin drome waar word. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Die lewe is ook ’n leerskool. As jy agter is met lesse, haal dit in. Jy kan regmaak wat jy al verbrou het en nuut begin. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Begeerlike geleenthed­e is voor jou. Jy het die nodige vaardighed­e om jou grootste wens te bewaarheid. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Maak ’n goeie indruk deur selfversor­gend en goed in beheer, maar tog ook op jou gemak te wees. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Om weer met goeie vriende te ontmoet, kan jou help om vordering te maak as jy ’n spesifieke doel in gedagte het. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa