Kuier

Gebruik hierdie tips en produkte om jou voete tuis te pamper

Goedversor­gde voete sê baie oor ’n vrou, maar dit hoef nie ’n hele maand se salaris te kos om na joune te kyk nie. Doen dit self by die huis en jy kan sommer baie spaar.

- DEUR TAUGHEEDAH ABDULLAH-JACOBS

44

WEEK: Belê in ’n goeie voetspa. Ontspan jou voete in warm water.

SKROP: Smeer voetskrop aan jou nat voete. Fokus op die growwe dele en spoel dan af.

MASKER: Jou voete sal vars, nuut en glad voel ná ’n maskerbede­rf met spesiale bestanddel­e. Spoel die masker af ná ’n paar minute.

BEVOGTIG: Droog jou voete behoorlik af en smeer ’n koel bevogtigen­de voetroom aan.

VORM: Vyl naels vir ’n mooi vorm.

VERFYN: Druk jou velletjies versigtig terug en verwyder vir ’n netjiese voorkoms.

BEHANDEL: Maak gereeld gebruik van ’n cuticle olie om jou naels vinnig en sterk te laat groei. KLEUR: Verf twee lae naelpolito­er aan en rond af met ’n bolaag. MAAK NETJIES: Gebruik ’n oorstokkie om oortollige naelpolito­er te verwyder.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa